loader image
Close
Willa Krause Dream
  • Home
  • About us
  • Shop
  • Product Info/Tips
    • Product Advertisements
      • Serums
    • Product Videos
    • Beauty Tips
      • Raw Materials
  • On Promotion
  • Find a Distributor
  • Contact Us
  • Salon Treatments
  • Training & Events
    • Upcoming Events
Login / Register
0 items / R0.00
Join Now
Menu
Willa Krause Dream
0 items / R0.00

Beauty Tips

PERFUME
Jan 2019 TuesdayTips Willa Krause Skin Care SunWrinkler Jenny Albrecht (2)
Jan 2019 TuesdaytTips Hydrating Balm MultiActive Repair Linda Labuschagne HQ (2)
Jan 2019 TuesdaytTips SunWrinkler Jenny Albrecht (2)
June 2019 TuesdayTips Willa Krause Skin Care Shadow Magnet (2)
May 2019 TuesdayTips Willa Krause Skin Care Ceramide oil (2)
May 2019 TuesdayTips Willa Krause Skin Care How much product (2)
Moisture for Acne (2)
Mrt 2019 Even skin en Sun wrinkle protector
Mrt 2019 Tuesdayt Tips Willa Krause Skin Care Exflolliate HQ (2)
Mrt 2019 Tuesdayt Tips Willa Krause Skin Care Skin Relief (2)
Mrt 2019 TuesdayTips Willa Krause Skin Care Sunblock and Even skin tone (2)
Nov 2019 TuesdayTips Willa Krause Skin Care Acne Serum (2)
Nov 2019 TuesdayTips Willa Krause Skin Care Anti Ageing rev Serum (2)
Nov 2019 TuesdayTips Willa Krause Skin Care Protein Mask (2)
Sept 2019 TuesdayTips Willa Krause Skin Care loose face powder (2)
Sept 2019 TuesdayTips Willa Krause Skin Care mens range (2)
What is collagen (2)
Willa Krause Skin Care foundation (2)
Wrinkle refiner - Celeste Hattingh
April 2019 Tuesdayt Tips Willa Krause Skin Care How do you treat inflamed acne (2)
April 2019 TuesdayTips Willa Krause Skin Care Eczema (2)
April 2019 TuesdayTips Willa Krause Skin Care Effect of polution on your skin (2)
April 2019 TuesdayTips Willa Krause Skin Care Eye treatments (2)
April 2019 TuesdayTips Willa Krause Skin Care Sooth the driest skin FB Instagram (2)
April 2019 TuesdayTips Willa Krause Skin Day and Night Cream (2)
Aug 2019 TuesdayTips Willa Krause Skin Care Gel lipliner (2)
Ceramide tip
Dec 2019 TuesdayTips Willa Krause Summer skin tips (2)
Feb 2019 Tuesday Shake A Meal Anne Botma HQ (2)
Feb 2019 Tuesdayt Tips Willa Krause Skin Care Cleansing Bars (2)
Feb 2019 Tuesdayt Tips Willa Krause Skin Care Lip Balm (2)
Feb 2019 Tuesdayt Tips Willa Krause Skin Care Micellar water make up remover HQ B (2)
Feb 2019 TuesdaytTips Dark Circles Anne Botma HQ (2)
Gel eyeliner (2)
Illuminator (2)
Active Raw Ingredients

Our Instagram Stories

willakrauseskincareofficial

View

May 13

Open
Instagram post 17956851034674563

willakrauseskincareofficial

View

May 11

Open
Tree jy op soos iemand wat glo dat Jesus jou kan help?
Ons bid soms ernstig oor ‘n saak en vra God om in te gryp, maar diep binne ons glo ons nie regtig dat Hy die situasie kan omkeer nie. Ons sê ons vertrou God, maar dikwels tree ons nie op asof ons Hom werklik vertrou nie. Ons bly onsself morsdood bekommer. Ons hou aan praat soos nie-gelowiges. In Johannes 4 lees ons van ‘n regeringsamptenaar wie se seun op sterwe gelê het. Jesus sê vir die man Hy sal sy seun genees en die man glo sonder om te skroom. Hy gaan huis toe en tree op soos iemand wat werklik glo. Dit is nie genoeg om net te sê: “Ek glo Jesus kan my help nie.” Ek moet ook optree en praat soos iemand wat dit glo. 
Mag God ons hiermee help!
Liesel xx

willakrauseskincareofficial

View

May 6

Open
Instagram post 17973901393515130

willakrauseskincareofficial

View

Apr 29

Open
Willa Krause Velsorg's special offers for the month of May 2022.
☎️ / 📧
IRENE - orders@krause. what. For - 012 544 1423
(Whatsapp 082 908 8226)
HIGH - admin@krause. what. for - 012 544 1407
BELLA - reception @krause. what. For - 012 544 1300

willakrauseskincareofficial

View

Apr 22

Open
#willakrauseskincareofficial #willakrauseskincare #skincare #shake-a-meal #slimming

willakrauseskincareofficial

View

Apr 11

Open
Laat jou werk ‘n lof -offer vir God wees! Kyk gerus hierdie 2 minute boodskap waar ek meer oor die tema gesels.
Liefde
Liesel xx
#willakrauseskincareofficial #willakrauseskincare #mondaymotivation #motivation #quote

willakrauseskincareofficial

View

Apr 7

Open
#willakrauseskincare #willakrauseskincareofficial #acne #acnetreatment #skincare #youngskin #problemskin #problemskin #problemskincare

willakrauseskincareofficial

View

Mar 30

Open
Het jy al oorgegee?
Ek het al menigmale by ‘n siekbed of sterfbed gesit en Psalm 23 hardop gelees. Dit is merkwaardig hoe die pragtige Psalm mense tot bedaring kan bring. Ek het al gesien hoe dié Psalm verwarde na-beroerte oë, sag en kalm maak; hoe ‘n polsslag afneem en vrede toeneem met die lees van die Psalm.
Psalm 23 is ‘n oorgee- Psalm. Ek gee myself elke keer opnuut vir God wanneer ek dit lees. Ek herinner myself dat ek nie in beheer hoef te wees nie, want ek het ‘n Herder en Hy sorg vir my. Ek kort niks nie! Ek nooi jou uit om hierdie eenvoudige, tog kragtige Psalm vandag met nuwe oë te lees. Ervaar hoe Hy jou toevou in Sy liefde en versorging wanneer jy dit doen. Voel hoe Sy vrede joune word en hoe die woorde jou verfris.
Die Here is my herder
'n Psalm van Dawid.
Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.
Hy laat my rus in groen weivelde.
Hy bring my by waters waar daar vrede is.
Hy gee my nuwe krag.
Hy lei my op die regte paaie
tot die eer van sy Naam.
Selfs al gaan ek deur donker dieptes,
sal ek nie bang wees nie, want U is by my.
In u hande is ek veilig.
U laat my by 'n feesmaal aansit,
terwyl my teëstanders moet toekyk. U ontvang my soos 'n eregas,
ek word oorlaai met hartlikheid.
U goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly
en ek sal tuis wees in die huis van die Here tot in lengte van dae.
 
Liesel xx
 #willakrauseskincareofficial #willakrauseskincare #wednesdaywisdom #wednesday #wisdom #quote #skincare #woensdagwysheid #wysheid #woensdag

willakrauseskincareofficial

View

Mar 25

Open
#willakrauseskincareofficial #willakrauseskincare #skincare #special #willakrauseskincarespecial

willakrauseskincareofficial

View

Mar 24

Open
Liesel en Eileen van DC Laboratorium het 6 kort video’s opgeneem oor Willa Krause velsorg se nuwe reeks vir aknee velle. In die video’s bespreek hulle elkeen van die produkte in detail. Daar word verwys na rou materiale in die produkte, die werking van die produkte en gebruik daarvan. Die video’s sal van groot waarde wees vir konsultante en kliënte. Ons gaan een video per week deel, maar jy kan gerus na almal gaan kyk op ons nuwe webtuiste. 
Hoofkantoor Groete!!

#willakrauseskincareofficial #willakrauseskincare #acnetreatment #acneskincare #skincare #youngskinforever #

willakrauseskincareofficial

View

Mar 24

Open
Liesel en Eileen van DC Laboratorium het 6 kort video’s opgeneem oor Willa Krause velsorg se nuwe reeks vir aknee velle. In die video’s bespreek hulle elkeen van die produkte in detail. Daar word verwys na rou materiale in die produkte, die werking van die produkte en gebruik daarvan. Die video’s sal van groot waarde wees vir konsultante en kliënte. Ons gaan een video per week deel, maar jy kan gerus na almal gaan kyk op ons nuwe webtuiste. 
Hoofkantoor Groete!!

#willakrauseskincareofficial #willakrauseskincare #acnetreatment #spottreatment #skincare #youngskin #teenageskincare

willakrauseskincareofficial

View

Mar 16

Open
God het van my vergeet!
Miskien voel dit vandag vir jou of God van jou vergeet het? Jy dink dalk dat Hy jou nie meer liefhet nie, omrede alles in jou lewe skeefloop.
Wees verseker jy is kosbaar vir God en Hy het jou oneindig lief! 
Kan jy onthou hoe spesiaal jy op jou troudag gevoel het? Jy het geliefd gevoel. Die liefde van jou lewe het jou gekies en jy het hom of haar gekies.
Familie en vriende het saam met julle fees gevier en na al die verrigtinge het hulle in rye gestaan om te vertel dat julle spesiaal is. Hulle het jul huwelik met mooi woorde geseën. 
Op jou troudag voel jy geliefd, uitgekies en spesiaal!
Besef jy dat dit presies is hoe God oor jou voel! God het jou gekies. Hy het jou innig lief! Jy is spesiaal vir Hom.
Hoekom sukkel ons om te glo dat God ons liefhet. Ons sien baie keer net die slegste in onsself raak. 
Natuurlik is geen mens volmaak nie en ons maak foute, maar die Bybel is baie duidelik daaroor dat ons God se kinders is en dat Hy ons onvoorwaardelik liefhet! Jesus betaal ons skuld aan die kruis en wanneer God na ons kyk, kyk Hy na ons deur die kruis!
Dit is sowaar grenslose genade! 
Natuurlik beteken genade nie dat jy nou maar kan leef soos jy wil nie. Nee, dan trap jy op genade. Dan maak jy genade goedkoop!
Maar wanneer ‘n mens besef wat Jesus vir jou gedoen het, dat Hy ‘n wrede dood aan ‘n kruis vir my en jou gesterf het, wil jy met jou hele lewe vir Hom dankie sê.
Wanneer jy besef jy was totaal en al verlore en nou noem Hy jou Sy kind, kan jy nie anders as om daarna te streef om in Jesus se voetspore te loop nie.
Dalk het jy God se hand gelos en voel jy skaam oor dit wat jy gedoen het. Diep binne jou dink jy Hy sal jou nie nog ‘n keer vergewe nie. Hy het jou nie meer lief nie!
Die Bybel sê Hy is getrou en wanneer ons na Hom toe draai vergewe Hy ons en dink Hy nie eers weer aan ons oortredinge nie. 
Moenie nog ‘n dag uitstel nie, wei jou lewe opnuut aan God toe!
Liesel xx
#willakrauseskincareofficial #willakrauseskincareofficial #wednesdaywisdom #wisdom #quotes

willakrauseskincareofficial

View

Feb 25

Open
#willakrauseskincareofficial #willakrauseskincare #willakrausespecials #fridayfeature #special

willakrauseskincareofficial

View

Jan 28

Open
#willakrauseskincareofficial #willakrauseskincare #willakrausemakeup #fillerprimer #lieselkrausewiid #beatyguru #beaty

willakrauseskincareofficial

View

Jan 12

Open
Dit wat jy water gee, groei!
Begin die nuwe jaar met die einde van 2022 ingedagte. Met ander woorde, as jy nou in ‘n oogwink aan die einde van 2022 kon staan, wat sou jy graag wou bereik het? Of anders gestel, wat wil jy graag die jaar laat groei in jou lewe? Dalk is dit jou verhouding met God wat jy wil verdiep en laat groei? Dalk jou verhoudinge met jou geliefdes, of miskien wil jy jou loopbaan of jou droom laat groei en ontwikkel? Onthou, dit wat jy water gee, groei! Die dinge waaraan jy tyd spandeer gedy en blom. Jou tyd is jou lewe! Kies met groot noukeurigheid dit waaraan jy jou tyd spandeer, want dit waaraan jy tyd spandeer; dit wat jy water gee, groei!
Liesel x

#willakrauseskincareofficial #willakrauseskincare #wednesday #wednesdaywisdom #quote #groei  #grow

willakrauseskincareofficial

View

Jan 11

Open
Spesiale aanbiedinge vir die maand van Januarie 2022.

Kontak ons gerus vir meer besonderhede by:

☎️ / 📧
IRENE - orders@krause.co.za - 012 544 1423 
(whatsapp 082 908 8226)
ALTA – admin@krause.co.za – 012 544 1407
BELLA - ontvangs@krause.co.za - 012 544 1300

#willakrauseskincareofficial #willakrauseskincare #skincare #special #monthspecial

willakrauseskincareofficial

View

Dec 15

Open
Koester jou verhoudinge die feesseisoen! 
“We were designed with relationship in mind!” Ons dien ‘n God van verhoudinge. Hy verlang na ‘n verhouding met jou en wanneer jy in mooi verhoudinge met God en mense staan, gee dit jou lewe sin en betekenis. Wanneer verhoudinge krap, kan dit jou vreugde en vrede steel. Die feesseisoen is hier! Families en vriende kuier gewoonlik heerlik saam in die tyd. Koester jou verhoudinge. Luister meer en praat minder. Wees ‘n vredemaker! Deel opbouende woorde mildelik uit; wees eg. Sê gereeld: “Ek is lief vir jou,” want volgende Kersfees mag jy dalk nie die geleentheid hê nie. 
Liefde
Liesel xx
#willakrauseskincareofficial #willakrauseskincare #skincare #wednesdaywisdom #wisdom #family

willakrauseskincareofficial

View

Dec 13

Open
#willakrauseskincareofficial #willakrauseskincare #christmas #wishes#closing

willakrauseskincareofficial

View

Dec 8

Open
Wanneer jou stres op ander “spat”!
Wanneer jy gejaagd leef en jou stresvlakke hemelhoog is, kan dit die mense om jou negatief affekteer. Ons is meer geïrriteerd met ander, ons gee nie ons volle aandag in gesprekke nie en ons toon min empatie wanneer ons gedurig aan die hardloop is. Ons stres “spat” figuurlik op die mense om ons. Het jy geweet dat studies bewys het, dat jou angs en spanning afgee op jou kinders? Die goeie nuus is jou kalmte gee ook af op die mense om jou. Hier aan die einde van die jaar skarrel meeste van ons om laaste take af te handel voor ons dalk ‘n welverdiende ruskans gaan neem. Boonop is ons moeg na ‘n uitdagende jaar. Ek bid dat God vir jou nuwe energie sal gee om die jaar op die mooiste en beste manier moontlik af te sluit. 
Liesel xx
#willakrauseskincareofficial #willakrauseskincare #wednesdaywisdom

willakrauseskincareofficial

View

Dec 2

Open
Instagram post 17931427312877451
  • Privacy Policy
  • Terms & Conditions
  • Shop
Menu
  • Privacy Policy
  • Terms & Conditions
  • Shop
  • NEWSLETTER
  • CONTACT US
  • FAQs
Menu
  • NEWSLETTER
  • CONTACT US
  • FAQs
828 15
1209 22
1349 34
1392 74
1390 88
1055 44

About Us

Willa Krause Skin Care is research based, result orientated skin care with active ingredients, formulated in South Africa specifically with the Southern African climate in mind

  • 012 544 1300
  • 012 544 1423 / 1407
  • 082 908 8226 / 063 780 9278
  • orders@krause.co.za
  • admin@krause.co.za
  • Trading Hours
    Monday to Thursday - 7:30 - 16:30
    Friday - 7:30 - 13:30
Facebook Instagram Whatsapp

© All Rights Reserved 2021

  • Menu
  • Categories
  • Health CareHealth Care
  • Make-UpMake-Up
  • SlimmingSlimming
  • Home
  • About us
  • Shop
  • Product Info/Tips
    • Product Advertisements
      • Serums
    • Product Videos
    • Beauty Tips
      • Raw Materials
  • On Promotion
  • Find a Distributor
  • Contact Us
  • Salon Treatments
  • Training & Events
    • Upcoming Events
  • Login / Register
Shopping cart
close

Sign in

close

Lost your password?

No account yet?

Create an Account
Start typing to see products you are looking for.

SIGN
UP TODAY

Sign up for our monthly specials and to receive updates on all our latest products!

×

Willa Krause

% %
#
Irene
Support Irene Available from 08:00 to 17:00 Available on SundayMondayTuesdayWednesdayThursdayFridaySaturday

          
          
× How can I help you?